Hey guys, I really struggle getting any bites from

Kalahari fish

New member
Hey guys, I really struggle getting any bites from carp, fishing the Orange-River.

I've went fishing in the Vaal-river and at Krugersdrift dam and catching the carp there was surprisingly easy.
It wasn't big guys, but they put up a good fight and at least bite with regular succession without me even having to feed a lot.

Anyway the last time I landed a carp in the Orange was when I was about 9, which were about the 2kg range. Unfortunately I can't remember what bait/rig I used as I was more interested in catching crabs in the small ponds.

I did however hook a carp about 2 years ago in the river on a farm, but I lost it due to being too lazy and trying to play it over some floating roots at the side. However this carp was so secretive in it's bite that I thought it was the current that dragged my line to the side, there wasn't even a clicking drag (I fish with almost no resistance on the drag) or a dipping rod.

This summer at the same stretch of the river I saw a nice medium size carp, just after sunrise sifting through the sand right at the edge of the water, as I spooked it walking by and saw it's nice big orange tail flicking it into the deep. I tried relentlessly fishing that same spot the whole day with floaties, dough ,pop-up's miellies and they didn't even try picking up the bait, or the miellie feed. Later on in the day that same carp (or a different one) made a nice big jump close to the bank, just to tease me.

So if anybody can advise me on line, rigs, hooks ,baits hook sizes and choosing my casting spots specifically aimed at the Orange river, I would really appreciate it.

I am currently using commen mono filament for my hook links and rietvlei rigs (the same I used in the vaal & krugers drift) I really want to buy other line for my hook links, as they are very stiff and have a high memory, but have no idea what are good choices for sensitive fish.

I regularly catch yellows and muddies as well as baber and even a rock catfish, but I really want to try for a nice Orange-River carp.

Thanx guys.
 

iggy

Sealiner
My younger brother stays in Orania and have not been able to catch a Carp in the river for the past 2 yrs. Many yellowfish, barbel muddies, but never a Carp!! He tried all diff kinda rigs etc. I think the bait gets taken to quickly by yellows before the Carps even notice the bait...lol He got so fed-up I had to organise a fishing trip for us at Dennekruin so he can get sum Carp...lol

Id like to see the replies here?
 

Oom G

New member
Catching carp in the orange ain't easy, that's for sure!:cry1 but we do catch em on a regular basis and some good ones as well....between the 4+ kg on ave.
I'm almost always lucky on just plain koo mielies, sweetcorn\cina 4 on the ball and dipping the bottom bait of my sliding rietvlei in honey....
The trick though is to lenghten your hook lines to about 20mm for the bottom ones and 15mm on the top ones, but that's debatable. Feeding your swim is where the trick comes in... look at the flow of the river and find the area where the fast flowing water meets the slow flowing water( in afrikaans we call it die breek van die water )
And try and cast as close to it as possible but stay on the slow water side. The reason for that is that your feed stays lodged longer and thus better feed on the ground at your swim area.In the river we call it a feed line and not "kol" as generally known because of the flowing water distribution of the feed.

Grass is the best area to begin your search for carp and don't forget overhanging trees....

No 3 Diachi hooks with mono hooklinks and your set....:ifishin We only use the sweetcorn from original dips as well...
 

connas

New member
my opienie

begin hulle voer dan sal hulle gou gewoont raak aan die aas

voer so n week voor j gaan hengel dat hulle nou presies die reuk optel asook die smaak van wat j mee gaan hengel

ek voer gewoonlik n week voor die tyd as ek nou mooi grootes wil vang maak hulle solank makliker om te vang hahaha ek sit ook net my aas waarmee ek daai naweek gaan hengel op die voerkol en los dit daar vir n paar dae

het al baie goeie resultate met daai taktiek gehaat op on ge hengelde plekke veral op boere se gronde waar daar glad nie gehengel mag word nie waar ek toestemming ge kry het om n naweek te kan hengel lol

probeer hulle gewoontmaak waarmee jy hengel dan gaan jy mooi :wfish:wfish:first:first gevang
 

Oom G

New member
@ Kalahari Fish....We were at the river over the weekend fishing for yellows....and caught some carp as well...
I noticed that they took a preferance to almond and sweetcorn, but only in the stiller water...overhanging trees and grass patches. Near the stream they tended towards duiwelsdrek a bit more... But Connas made a valid point about the feeding process though....
I wouldn't go with boilies ect as of yet, try the conventional method first and then decide....
 

Oom G

New member
@ Connas, As jy so by die rivier hengel, wat is die ave grote karp wat jy kry daar....?...Hoekom ek jou vra is, want 90% van die karp wat ons hier vang is 4kg en bo.... ek weet nie van veel karp onder daai spec nie en ons vang ook nie klein klein vissies wat n' mens kan se is broeisels nie.... Nou wonder ek net hoe lyk julle sn...?
 

connas

New member
@ oom g

as jy nie voer nie en jy gaan van hier waarborg ek jou al wat jy gaan vang is die grams of die mees gehaate ( g,s )
maar as jy voer dan is daar ook die galamienkies maar nie so erg nie dus voer ek maar die klenste wat ons normaalweg krys as ons vower is so 2.5 kg dan is daar ook nog 3 en 4 en selfs 5 wat loop hang ma alles af van jou aas wat jy gebruik as jy gewone grondboontjies vat is jou ratio so een elke 2 ure ma dan is dit n redelike size selfs met boilies is daar goeie resultate
 

Oom G

New member
Hulle kan se net wat hul wil....n' rivier vis stoei net lekkerder as een in die dam...het dit al hou vir hou gesien....karp,geelvis..maak nie saak nie...hy roer vir jou!!!
 

HENIEKIE

New member
enige iemand wat bekend is met die Oranje Rivier in Upington se wereld. waar vang mens, wat eet die vis, watse tiepe stroppe. dips ens.??
 

Oom G

New member
@Heniekie, email vir Katvisbaber.....Hy't my gePM oor daai area se hengel gebiet en sy kennis rondom daai gebiet is goed.Hy sal jou verseker kan help daar... :)
 

Kalahari fish

New member
Dankie vir al die advies ouens, en ek stem saam Oom G, n' dam vis baklei nie soos n rivier vis nie.

Ek het toevallig gaan hangel die selfde naweek na dat ek hier geskryf het, en toe waaragtig vang ek n karp.
Hy was seker so n goeie 20cm lank haha lol.
Dit was vrek koud daai dag en nog voor son onder was dit al 7°C. Ek het hom op knoffel mielies gevang en al wat ek nog die dag kon kry is n onderbekkie wat ek deur die neus gehaak het.

Hul het op die derde junie op dieselfde plek n' hengelkompetisie gehaad, maar niemand het gewen nie want daar was geen karpe gevang nie.

Wou vir my braid koop, om meer delikate aanbieding te he, maar teen R190 n' rol het ek maar eers gelos, ek kry ook nie Daichi's in die hande nie.

Kwalifiseer die stroom af kant van n' eiland as breekwater?

En ja die gewone blik mielies hier bly n' staatmaker.

En dink julle dis beter om met sinkers te vang of sonder (dis nou as die stroom nie te sterk is nie)?

Die voer voor die tyd klink soos n goeie plan, al probleem is dat hier nie baie hengel plek is nie en jy is nie verseker dat jou "spot" sal oop bly op jou beplande hengel dag nie, maar behalwe dit is dit nou winter so ek dink die karpe gaan nie so baie eet nie.
 

RivenDirk

New member
Heniekie

Deel bietjie met ons Kasvisbaber se raad vir die Oranje. Ek gaan so 50km onder Douglas vang die naweek en dit lyk vir my ons gaan al die raad nodig he om `n Karp daar te vang !
 

Skubbejak

New member
Kalahari, ek het al mooi karpe geland op Jooste-eiland, jy behoort te weet waar dit is, moet net toestemming kry by een van die boere en die sleutel vir die hek.
 

Oom G

New member
Ons het onlangs ons klub rekord gebreek vir karp en muddie van 10.74 na 12.7 (karp) en 1.6 na 1.8 vir Muddie....
 

Koper

Senior Member
Oom G wrote:
Ons het onlangs ons klub rekord gebreek vir karp en muddie van 10.74 na 12.7 (karp) en 1.6 na 1.8 vir Muddie....
Jislaaik, Rosh Pinah se klub het 'n magdom muddies gevang met die Oranje Ope einde Oktober.

Ek het net 'n lift gevang...
 

Oom G

New member
Ja nee kyk, dis was omtrent n' storie gewees daai....
Ek dink dis oor die dam wal wat hulle bou wat die vloei van die water beperk en die muddies soek mos die stillerige water.... Wat vir my snaaks is, is dat hulle op n' nr 5 diatchi hoek met mielies byt LoL!!!!.... ek sukkel nog met daai een.. :fbash
 

RivenDirk

New member
Die neweek was ongelooflik.
Die geelvis het gebyt dat ons moeg geraak het. Gewone heel Koo Geelmielies!

Hulle was nou wel nie baie groot nie maar hier tussen 1 en 1.5kg en ons het dit omtrent geniet. Ons het teen die oewer gevang in so 4 - 5 m diep water maar kon nie by die stroom versnellings uitkom nie, maar die kajak is nou gereed vir volgende keer.

Babers was sommer so 3 agtermekaar met die selfde kuiken. Ook nie rekords hier nie maar dit het ons besig gehou. Sal net nie gaan as dit weer 38'C is nie. Son het ons in die skaduwee geroer!

Karp - 0
 

Oom G

New member
RivenDirk, Karp in die oranje is baaaaie skelm.... en face it, is mos nou baie minder as in n' dam sisteem. So om een te vang verg baie tyd en geduld.

Ek sien jy praat van om naby die stroom te kan hengel.... dit mag jou dalk lekker geles in die sak bring ,maar baie selde n' karp. Hulle soek die stiller waters uit, en nie noodwendig die dieper water nie.... soek die gras en bome wat oor die water hang en Bob's your uncle.... :)

Maak jou onderste hoek lyn ook langer tot so 20cm....sit vir jou een mielie en een floatie op n' nr 3 diatchi op die onderste hoek en n' plain mielietjie op die boonste hoek en gooi hom naby die gras....

Op die bol is dit moeilik, want dit hang mos nou af wat die weer maak op daai dag, maar hier by ons is FX,Skotland,Hasbeen n' goeie begin met Tjop tjop as n' ruilmiddel vir die hasbeen.(altwee is ook geneig tot muddies)

Die Oranje hier aan ons kant se kleur keuse is groen, so kyk maar wat daar by julle werk..... Hoop dit help :):fswim
 
Top