hey guys i fished brakpan about 5 years ago my big

ramkat 4

New member
hey guys i fished brakpan about 5 years ago my biggest carp there is 13.5kg on boilie tigers and maize worked well

i want to go fish it again but we need to be a group of guys

so that we can feed the dam for 2 weeks or so

let me know who is interested then we can meet and plan a trip there is some big fish there:wfish
 
JVW

Senior Member
ramkat 4 wrote:

PM PI and WMPRUIS-they stay in Brakpan.

Welcome
 
mariusb

New member
Goeie dag

Waneer beplan jy om te gaan vis by Brakpan dam? My vriend het n paar maande terug weer 14kg gefish daar. Daar was mos n maand of so gelede in die hereld n paar grotes wat gevrek het. Ek was gister daar deur, en dit lyk my die gat klein dam is vol van daai plante, groot kant lyk nog ok. Dis sad dat die dam so agteruit gaan, ek weet daar swem nog n paar grotes daar rond.
 
ramkat 4

New member
wel ons moet by mekaar kom en beplan dit is baie sad oor die dam ....maar ek het net di groot dam gefish waar in jhb bly jy dalk kan jy my jo nom gee dan gee ek jo n lui dan chat ons en beplan iets
 
Karpmal

New member
Hoe lyk Brakapan, want hier in die noorde het ek darem al baie Brakapan jokes gehoor, is dit regtig so erg??
 
JVW

Senior Member
Karpmal wrote:
Hoe lyk Brakapan, want hier in die noorde het ek darem al baie Brakapan jokes gehoor, is dit regtig so erg??

Hier is die status simbole-1 Liter brandewyn,2 Liter Coke, 3Liter Ford.

Jy word uit genooi na 'n fight,dan breek daar 'n lekker braai uit.

Grappie-ek is hier gebore en groot geword en ek lewe nog.

Kom kuier gerus.

Jannie
 
carpoholic

New member
Hier is van dai lekker grappies wavan julle praat vir die biekie ouens wat dit nie ken nie.

1"Your pretty eyes is laaik spanners... Evrie taaim I looks at you, my nuts taaiten"
2. " Jou Pa se tollie moes seker 'n chillie gewees het, want jy's hot!!" What do you call a woman wearing a white tracksuit in Brakpan on a Saturday afternoon? ........The bride

Two reasons why it's so hard to solve a Brakpan murder:
1. The DNA is all the same
2. There are no dental records
Who invented the toothbrush?
A Brakpanner (If it had been invented by anyone else, it would have been called a teethbrush).Hoe weet jy as n brakpanner gepay het?..Sy vrou se naels is gedoen en sy kinders se asems ryk soos pienk polony!:fbash

Net grappies...brakpan is eintlik n nice plek om te bly en dis een van min plekke in gauteng wat nog veilig genoeg is om met jou kind se pram in die hoof straat te kan dice!:hyst:lekke plek dai!
 
mariusb

New member
Ja, die plek is nie so bad soos almal se nie. Ek bly al 30 jaar daar, jy kry hier en daar jou tapet. Maar een ding is seker.....ek bly eerder daar as in baie van die dorpe om my, want ekt al gesien as jy in die moeilikheid kom of geroof word of iets.....julle weet waarvan ek praat, dan staan daai klomp vinnig saam. Die ou wat jou gaan try hijack is more likely om gedoner en ge- hijacked te word deur die ou wat hy gaan try hijack.
 
mariusb

New member
Leka leka....dis vrydag en sommer pay dag. Ek het nou nie n Ford nie, en hou nie van Coke nie maar ek sien uit na daai brandewyn saam met n pepsi en so rumpie op die kole..
 
JVW

Senior Member
mariusb wrote:
Leka leka....dis vrydag en sommer pay dag. Ek het nou nie n Ford nie, en hou nie van Coke nie maar ek sien uit na daai brandewyn saam met n pepsi en so rumpie op die kole..
hehehehe,geniet dit
 
pappi choulo

Senior Member
JVW wrote:
Karpmal wrote:
Hoe lyk Brakapan, want hier in die noorde het ek darem al baie Brakapan jokes gehoor, is dit regtig so erg??

Hier is die status simbole-1 Liter brandewyn,2 Liter Coke, 3Liter Ford.

Jy word uit genooi na 'n fight,dan breek daar 'n lekker braai uit.

Grappie-ek is hier gebore en groot geword en ek lewe nog.

Kom kuier gerus.

Jannie

:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst:
JVW!!!!! you just made my day!!! LMFAO!!!
 
Top