hey everyone, i have used food colouring and esse

Hullsy

Member
hey everyone,
i have used food colouring and essences a lot lately and in my opinion they are just as good, if not better than most commercial dips, firstly, they are much, much cheaper, secondly, i think the essences are more concentrated and attract the fish more effectively, also you can put the colouring and essences into your mieliebom without worrying about wasting money, thus i find that the carp seem to bite better if you have the same flavourant in your mieliebom as your bait.
hope this helps anyone who might need it, please feel free to share your opinion,
tight lines,
Hullsy
 

Naruto

Sealiner
Ek het nou onlangs begin eksperimenteer met koek geursels wat ek Bakers Bin koop. Die prys wissel van geur to tgeur, maar dit werk steeds goedkoper uit as om dips te koop en die geure is dieselfde of in party gevalle sterker as die dips. Hul het geure soos peach, granadilla, almond, cachou(pinksweets), musk, bunspice, honey, grape, mint, banana jamaica en tutti-frutti. Hul verkoop ook glukose(baie dik en soet) wat mens kan gebruik om die dip so bietjie stuiwer te maak. Mens skup net jou arm af om dit behoorlik gemeng te kry met die geursels...hahaha!
 

Bishop3006

New member
Pack 'n Spice hier in Pretoria het ook sulke flavours.  En een NICE een wat hulle het is Dusk 'n Dawn!  Baie mooi.  Hoef nie te meng nie, van net en loop vang vis.
 

LN

New member
As ek reg onthou is daar mos een naby Jakarandasentrum ook een. Gaan net môre daar 'n draai maak.
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek gooi soms Vanilla Essence in my voer om hom so lekker soet en sagte geur te gee. Ook die caramel een. Ongelukkig het ons nie sulke bakkers plekke in die Vaal waarvan ek weet nie.

Die Plekke wat lekkergoed verkoop het Kulfi Roomys stroop. Ek het al die strawberry en Banana lekker gebruik. Hulle het ook 'n rose geursel. 500ML is baie goedkoop, dink dis in die 20 Rand.

Probeer hulle gerus ;)
 

Bishop3006

New member
Naruto wrote:
Dis mos in PTA-Wes?
Nee, ek dink nie so nie.  Daar is een in Rietfontein naby die Jakaranda sentrum soos LN sê.  18de Laan - ek gaan altyd soontoe. 012-330-0451 / 012-331-3235.  Daar is ook een in Faerie Glen (012-991-6451) maar ek weet nie waar hy is nie. 
Ek het baie baklei dat hulle weer die Dusk & Dawn kry nadat ek daarvan gehoor het.
 
Top