het jou tekkie bek

connas

New member
ek en my friend het die naweek gaan visvang en ons het babers en karps  geteiken

die karps was nou nie van die grootstes mie maar so 2 na 3 kg reeks 

hulle was so 80 m    maar half ses se my friend hy gaan nou die canoe vat en 200m sy lyn invat ek se toe dis reg hy kan my canoe leen ma dan moet hy my babaer lyn ook invat   

half 4 sondag middag tel hy die oukie op 9,5 volgens die skaal  

kan amper nie glo   dat sy gewig soveel is vir so n kleine lyf nie 
 

Attachments

  • Image0004.jpg
    Image0004.jpg
    45.8 KB · Views: 219

connas

New member
@cheeta

my friend het hom op viskop en hoender lewer gevang

my baber stok met n vink op het die hele nag gele ma niks opgetel nie
 

Skuimkop

Sealiner
Well done aan jou buddy dis nie te sleg in die winter nie en dis maar hoe dit party keer gaan met baber vang. Sometimes you win some sometimes you lose some. Byt vas jou dag sal ook nog kom.

As jy nie mind nie wil ek jou ondervinding tydens die winter sessie bietjie ontleed. Ek hengel nie sommer in die winter vir baber nie maar ek wil nogsteeds leer wat ek kan. 1) Op watse diepte (horisontaal) het die aas gele

2)en op watse tipe bodem?

3) Hoe het julle die water temp ervaar

4) en so ook die tempratuur buite?

5) Wat was die weer die dae voor julle sessie.

6) Watse vis kop het hy gebruik?

7) en watse ander vis spesies kom in daai water voor?

Sorry vir al die vrae maar ek moet nog leer, lol.
 

connas

New member
1. so plus minus 200 m 201 m

2.dit het vir my soos n klipperige soort van gravel bodum gevoel

3.water temp voor ons was kou gewees to so 50m toe begin gie water waremer word

4.was glad nie so erg koud gewees nie daar was n sny in die wind ma nie baie erg nie

5.n meerderheid van die dae was dit warm gewees

6.gewone carp kop

7.carp , baber , onderbek , olyf curper , en ek sien deesdae daar is baba geelvis ook ma as ek een van hlle vang gooi en dit weer terug ons dam het meer as 11 jaar nie een geelvis in gehaad nie

:alien:alien
 

connas

New member
die kurpers is maar aie klein het so een of twee gevang maar hulle ook terug gegooi ne my tipe sport nie ek bly ma by baber en carp ds al wat ek ken lol
 

Cheetha FS

Sealiner
connas wrote:
die kurpers is maar aie klein het so een of twee gevang maar hulle ook terug gegooi ne my tipe sport nie ek bly ma by baber en carp ds al wat ek ken lol
Rede hoekom ek se kurpers is dat ek al by Klerksdorp dam n week lank met karpkop gehengel het en niks op getel nie todat ek vlei kurpers begin vang het en die babers het mekaar half dood gemaak vir hulle! Dit is baie belangrik om te probeer lees wat die babers jag op n spesifieke dag. Ek maak altyd n klyn stropie en probeer kyk wat se vis wei waar en vang hulle dan vir aas.
 

connas

New member
ek het nog noit rerig getry op kurper vang nie

maar ek sal weer n biekie ry as ek weer daar gaan hengel

sal ek probeer om n kurper te vang en dit as aas gebruik

sal julle op hoogte hou met die vordering van die sessie
 

connas

New member
i once caught a baber on a anniseed float at vaal dam

was very weird for me and the next day i caught a nother on mielie pit hahaha

daai babers moes of dood honger gewees het , of dik gerook gewees het hahaha
 

Skuimkop

Sealiner
Bruggie wrote:
Babers is geneig om enige iets op te tel. Ek het al babers gevang met alle carp aas wat jy aan kan dink.
Ek glo die babers raak gekondisineer om al hierdie ase wat vrylik in hul omgewing voorkom op te tel soos die hengelaars oor 'n lang tydperk die Karp target met die tipe baits. Kyk maar net die babers wat nou baie gereeld ook boilies begin optel. Eintlik gebeur dit ook al vir 'n geruime tyd. Ek twyfel egter baie sterk of jy even naby aan die tipe 'sukses' by afgelee plekke soos die Oranje en hoer Gariep dam sal kry met sulke tipe Karp ase.
 

Skuimkop

Sealiner
connas wrote:
1. so plus minus 200 m 201 m

2.dit het vir my soos n klipperige soort van gravel bodum gevoel

3.water temp voor ons was kou gewees to so 50m toe begin gie water waremer word

4.was glad nie so erg koud gewees nie daar was n sny in die wind ma nie baie erg nie

5.n meerderheid van die dae was dit warm gewees

6.gewone carp kop

7.carp , baber , onderbek , olyf curper , en ek sien deesdae daar is baba geelvis ook ma as ek een van hlle vang gooi en dit weer terug ons dam het meer as 11 jaar nie een geelvis in gehaad nie

:alien:alien
Dankie vir die info. Net nog 'n vraag want ek het soos my gat gevra met die vorige post, sorry. Hoe diep het julle aas gele? Vertikaal.
 
Top