Het enige iemand al Baber probeer by Rietvleidam.

Krugel

New member
Het enige iemand al Baber probeer by Rietvleidam. Vriende van my het die karps geroer die week daar. Nie een Karpie onder 3.5 Kilogram nie. Nou wonder ek maar net waar is al die klein karpies?
 

Krugel

New member
Ja ek het gesien, 7 kilo karpe kom uit met 10 Kilo gras!

Ek gaan definitief binnekort Baber target daar.
 

Slukderm

New member
Het al snorre gevang daar. Beste aas was vir my tarentaal derms gewees op twee geleenthede. Sit die derms op n hair rig met n 8/0 sirkel hoek. Gebruik .5mm mainline en sommer 1mm leader. Gooi so 10m voor die gras teen die kant. Hul is nogal gulsig en hol teguit gras toe na die optel. Beste vir die 4 kere wat ek da was is 14.8kg. Pap gedrukte kuikens werk ook. Sterkte Krugel.
 
Top