Het al snorre gevang daar. Beste aas was vir my tarentaal derms gewees op twee geleenthede. Sit die derms op n hair rig met n 8/0 sirkel hoek. Gebruik .5mm mainline en sommer 1mm leader. Gooi so 10m voor die gras teen die kant. Hul is nogal gulsig en hol teguit gras toe na die optel. Beste vir die 4 kere wat ek da was is 14.8kg. Pap gedrukte kuikens werk ook. Sterkte Krugel.