Hermanus

die spook

Senior Member
Hallou mede sealiners

Ek weet dis al amper winter maar wat is die kanse om n lerie of twee by Maanskynbaai te vang hierdie tyd van die jaar?

Is dit veilig genoeg om kinders soontoe te neem en is daar ander spesies om hulle me besig te hou?

Groete

Die spook
 
Top