Henties baai

Reinhard

New member
Ek gaan al baie jare Henties toe, van hulle redelik en van hulle maar bra swak.

My vraag vandag is, wat en hoe is dit moontlik om te weet wat is die regte tyd om te gaan???

Waar kry mens die regte-vars ass? :wfish
 
Top