[align=left]Hengelwinkel op die Oosrand - Boksburg. Commercial Marine. H/V North Rand Road & Herman Pieterse str, Boksburg (net anderkant Presleys) 011 823 3184[/align]
[align=left]Ek het nou al 'n paar keer by Richard (Bestuurder) 'n draai gemaak en die pryse is baie goed in vergelyking met die ander winkels. Dit is 'n tak van Commercial Marine in Port Elizabeth wat nou hier oopgemaak het. Hou ook 'n groot voorraad boot toerusting aan.[/align]
[align=left] [/align]