Hengel Winkel

Bigdan

New member
Hi Almal

Ek is besig om data by mekaar te maak en vra almal se samewerking.
Post asb enige hengel winkel in jou area se naam en nommer vir ons hier en dalk wie die eienaar is. as jy almal ken sit hul asb op.

Dankie vir jul same werking.


Dit kan ongelukkig nie gebeur nie

1) data toevoeging vir kommersieele doeleindes

2) kommersieele advertensies

Jammer

ADMIN "S"

 

                        Locked
 
Top