Naand almal! Ek herstel na n opperasie en beplan om die naweek van die 1ste of die 8ste bietjie te gaan hengel. Enige voorstelle waar in die Weskaap die beste sal wees? :fishn