Hi almal, weet enige iemand van hengel klubs in die Vereeniging omgewing ek wil graag my oudste inskryf. Hy geniet die sport nogal baie en ek dink dit is goed om tussen ander hengelaars te wees om meer te leer. groete jurie01:wfish :wfish