verlang graag meer inligting oor hengel klubs in PTA?
Naruto Sealiner Sep 6, 2012 #2 Gaan na jou naaste(ordentelike) hengel winkel en hul behoort jou in die regte rigting te kan stuur.