Hengel Kliniek

H2O

New member
Hi daar

Is daar ander sealiners wat Loutjie se kliniek die komende naweek by harties gaan by woon.

H2O

 
 

BIGFISH_1#

New member
Waldok ek kon nie daar uit kom as gevolg van werksomstangighede maar daar gaan

meer gese word op vaskap donderdag aand,hulle het blykbaar die vaskap program

by die kleniek geskiet

 
 

Jake the Snake

New member
Kyk vir julle manne wat nie by die kliniek was nie....julle het groot uitgemis. En net as `n jaloers maker gan ek net die basics vir julle se wat hulle als bespreek het.

Hulle het drie veskillende vassette van SA hengel daar gehaat by conventional "pap gooi" aangebied deur Louwkie en Jumbo, die specimen aangebied deur Gillfox en feeder finshing daar gehaat.

Hulle het oor soveel dinge gepraat en tips vir `n mens gegee oor stroppe(Maak daarvan,i.e. tipe lyn, lengte, tipe hoeke en knoop maniere ens.), aanmaak van bom en regte aplikasie daarvan, gooi tegnieke (i.e. lang distansie, kort distatnsie en akuraatheid, inclip vs nie inclip, aglehele tips oor tipe ase om te gebruik, wei patrone van visse, hoe om die bodem se dieptes en kontoere te bepaal. Manne dis egtig nie te veel om te til ek sal die hele dag moet sit om dit als vir julle te verduidelik.

Maar ja Vaskap was op die kliniek geskiet so julle sal dele daarvan kan sien. Dit sal nou nie vanaand (26ste Aug) wees nie maar volgende donderdag.
Wie weet miskien sien julle vir my en H2O daar. hehehe
 
Top