!! Help !!

Scarr

Senior Member
As iemand 'n 350SH of 350H het wat rondle en nie gebruik word nie kontak my asb ek wil graag weer een kry maar ek het nie die geld vir 'n nuwe een nie.^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..
 

On_Dad

Senior Member
Scarr wrote:
As iemand 'n 350SH of 350H het wat rondle en nie gebruik word nie kontak my asb ek wil graag weer een kry maar ek het nie die geld vir 'n nuwe een nie.^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..
Het jy dalk toe een gekry?
 

Fin-S

Sealiner
I have a Sealine 350h - but I can't read Afrikaans so lekker - sorry.
What are you looking for.
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Hi Scarr - Kyk op Bid or Buy (Sporting/fishing/reels) - Ek is seker ek het vandag die 350 & 450 HK daar gesien. Die prys was oor R1000 ongelukkig - maar dis waarde v jou geld.

Hou ook GUMTREE SA dop.

Sterkte   

 
 
Top