Help with reading the surf...

Oelof2014

New member
Hi Guys,

Below is a photo of the beach on front of where we are staying this December, Dana Bay.

I have attached a photo of Google earth:

As i understand it, you have to look for gullies and sandbanks...

Green and Yellow Circle's are areas in between sandbanks as I understand them.

Red lines are presented as gaps or channels as I understand it.

Am I about correct with which areas to target preditors, like cob, shad & Garrick.

If not please point me in the correct direction.

Regards,

Oelof
 

Attachments

  • Reading the surf.JPG
    Reading the surf.JPG
    64.8 KB · Views: 374

Oelof2014

New member
Hi JVW,

Ek is nie seker nie, Dana Baai is nie baie groot nie so dit is moontlik dat dit 2de of 3de strand kan wees.

Ek was nou nog nooit self daar gewees nie, maar blykbaar is 2de en 3de strand van jou beste plekke vir Kabeljou ens...
 

JVW

Senior Member
2de strand-jou 2 rooi strepe regs is 1ste strand.Ek dink 3de strand stap jy na die blinde rivier/mond toe.Sal miskien ook Des daar gaan gooi-ek is in Hartenbos
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
die problem is dat die foto eintlik nie genoeg ingezoom is nie.
dis onwaarskeinlik dat jy sover sal kan gooi.
daai oop area is ver uit, glo my.

gullies is gewoonlik teen die kant so 20 meter.
ja hulle kan ook dieper wees, maar dan is dit eerder n kanaal as n gulley.
 

Oelof2014

New member
Oooh ek sien,

Ons kan dalk mekaar iewers kry Desember as jy wil? Dan gaan hengel ons saam... Ek sal graag iemand saam met my wil he wat die area goed ken.
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
eintlik waarop dit neerkom is dat al het jy die mooi prentjie, gaan dit jou nie veel help nie.

dis dalk goed om te weet hoe dit daar lyk, maar plaas iets wat beter ingezoom is
 

Oelof2014

New member
Hier is n foto van die mond by blinde rivier soos wat JVW genoem het... Lyk asof daar n paar lekker sandbanke ens is... Soos ek verstaaan is hierdie 3de strand...
 

Attachments

  • Dana 3.JPG
    Dana 3.JPG
    43.3 KB · Views: 348

JVW

Senior Member
As ek reg kan onthou het ek jaaaare terug hier een sondag gaan braai.Het Galjoen,groot kolhol en 'n wildeperd gekry daar
 

Attachments

  • Dana_2.JPG
    Dana_2.JPG
    64 KB · Views: 346

Oelof2014

New member
Klink soos n plan, ek sal jou kontak as ons daar aankom. Btw, watse aas het jy gebruik toe jy daai Galjoen ens by Dana Baai gevang het?
 

JVW

Senior Member
Pomp prawn by Kleinbrak-het altyd daar gebly.Hierdie jaar Hartenbos-ek glo daar is ook prawn.Ek haal rooi aas by Tergniet uit
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
op die foto is daai agterste bank seker tussen 350 meter tot 400 meter weg.
nooit sal ek so ver kan gooi nie

ek het ook al op google maps gaan kyk op plekke wat ek goed ken.
die oe verblindery!
 

Attachments

  • DSC09530.JPG
    DSC09530.JPG
    24.1 KB · Views: 293

Katot

Sealiner
Daai is eerste strand, as jy links loop na die kranse is daar gewoonlik n lekker gulley net voor die sand vas loop teen die kranse, mooi kabeljou, elf en leervis hier. En hulle is naby aan die kant. So 200m links van die parkering is daar n platklip waarop jy kan staan op laagwater. Die water voor die klip is gewoonlik baie diep, goeie plek vir Kabeljou en elf op kunsaas. Baie krakers hier.
Die riwwe tussen eerste en derde strand(paaltjies) werk vir my beter vir Kabeljou op laagwater. Mens staan op die rif en gooi in die sloep net verby die rif. Hoogwater werk die sand vir my beter. Soek jou sloepe wat jy kan raak gooi op die kunsaas. Die blinde rivier het monsters wat daarvoor rond swem.
 

Oelof2014

New member
Thank's Katot,

Dit is presies die informasie waarna ek soek, baie dankie hiervoor... Net so vinnig 2 vrae:

As jy se "as jy links loop na die kranse is daar gewoonlik n lekker gulley net voor die sand vas loop teen die kranse" Bedoel jy loop links as jy vir die see kyk met jou rug land se kant toe?

As jy se "Baie krakers hier", by platklip nou, bedoel jy Musselcrackers?

Groete,

Oelof.
 

Free to fish.

New member
Please keep in mind that the google shots are not recent and when you get down there in December it will look totally different. You must re-asses from a high point when you arrive on your holiday.
 
Top