Nuwe shape DL hardloop nou al by die R1500 stuk as ek dit nie mis het nie maat. As jy daai prys dalk nog kon af kry na R1500 is dit n steal. Ek het geen issue om shimano secondhand te koop nie solank hulle in goeie kondisie is en in werkende toestand. Maak hulle oop check bearings en regrease en hulle sal loop vir jare!Ek kan twee dl's kry vir R1720 tweede hands! Dis net bietjie baie vir my om op tweede handse katrolle te spandeer. Watse Daiwa baitrunners? Wat kos hul omtrent?
As jy papgooi sal ek gaan vir DL range en as jy wil spesie doen sal ek ook kyk na die Banax Helicon...Hulle is so R600 stuk.Ek het baie front drag katrolle, Saragosa, Spheros, Sahara, slade ens. Ek gebruik net grinders in die see, en gebruik op die oomblik twee van my ouer katrolle(Daiwa Crosscast) vir karp, maar wil nou graag baitrunners he!
Down van die DL sal ek kyk na Tica Sportera maar nie seker of jy dit sal kry in jou geweste nie...of kyk na die Shimano ST maar dis al wat ek sal aanbeveel. Goedkoop koop is duur koop!Ek gaan net papgooi, maar dl is bietjie duur vir my
Great buy at a great price!!!Dankie vir almal se inset, ek het toe vir my 2 nuwe Shimano dl 6000 katrolle gekry teen R900 elk en dit vol gemaak met .20mm