help oor aas en dips

razorrage

New member
wie gaan die naweek van die 6 aug visvangimages/emoticons/f2.gif[/img]en waar gaan jul.
En wie kan my se wats die beste aas en dips om te gebruik by tant greta se plaas en wie gaan dalk by tnt greta hengel daai naweek.
ek wil daai mnr uit haal:wfish
 

vossie2

New member
Iets wat altyd vir my groter vis bring - Devilsfork(dot), Perdeby (dot) en FX (leke Streep) Sit op boonste hoek SWD en onder n pink sweets floatie met SWD. Dip onderste hoek in skoon duiwelsdrek.Kan soms tot 60 minute le, Gebruik dit nog altyd as vis stadig byt of sukkel. Is goeie social aas. ANDER ASE - 1.Petite Jeanine en perdeby, 2.White garlic, gatvol en FX 3.Vicks (baie min) en gooi toe met Looti. Ons hengel daardie naweek by Rooibult. Geniet
 

razorrage

New member
daie dankie wat ek ook wou weet hoe ver moet ek in gaan bydie plaas van tant greta wa die beste spot want al spot wat ek baie aktief is by die ingaan by die bomme in die water maar haak vas as ek oor 120m in gaan
 

vossie2

New member
Vashaak, maar oral n probleem. Beste afstand vir my was tussen 70 en 90 meter. As jy haak, tel jou stok op hoog bo jou kop of staan op stoel. Sodra jy begin in katrol. Gebruik dan eerder ook net 1 hoek (verkieslik die onderste een) Ek hengel daar net met rietvlei, maar het nog nie so baie daar vas gesit nie.
Beste plek- hou die water dop vir aktiewiteit, daar is nie n beter of slegter plek nie. Gooi kol en hou vis daar. S0 5 bolle per afstand en dan so 2 bolle elke uur.
 

razorrage

New member
Dankie sal dit in gedagte hou en kol gooi want ek gaan diep ook gaan so met die aasbootjie sal ek darm nie so mis op kol nie lol ek hoop nie so nie
 

Light Tackle Hunter

Senior Member
Unlimited, Harties is moeilik die laaste ruk.
Was laas naweek langs Ifafi saam met HennieB, en al 4 van ons het geblank, nie eers 'n run gekry nie.
Laat weet hoe dit gaan, hoop jy kom reg.

Groete,
Eugene
 
Top