help needed asap

connas

New member
more se mense

 

ek is dringend opsoek na iemand wat my kan help om n pakkie van ptra roodeplaat af tot in bloemhof te kan kry vir die naweek , dit gaan te duur wees om die pakkie te pos

as daar dalk eenige iemand is wat in bloemhog gaan hengel die naweek laat weet my asb

baie dankie 
 

wmpruis

New member
Hoeveel weeg hy?

En plus minus wat is sy dimensie?

Ek het nou die dag 'n 10,5 kg pakkie gepos deur die poskantoor wat so R75 gekos het. Hang net af hoeveel hy weeg.

 
 

connas

New member
hi wmpruis

nee gross ek weet nie dit is by osie dis n viskas ek weet glad nie wat sy gewig of groote is nie ek het dit al laas jaar gekoop in dec maar soek nog lift vir die ding
 

wmpruis

New member
Die poskantoor vat nie items groter as 1 meter lank en 1 meter in omtrek nie. 'n viskas sal hulle pos solank hy nie meer as 30kg weeg nie (dis amper so swaar soos 'n sak sement) en onthou laat hulle hom in bruin papier toedraai en goed toe maak laat hy nie oop gaan nie.

Om 30kg te pos gaan jou R150 kos
 
Top