HELP ME!!

Scarr

Senior Member
Ek bly in Mosselbaai en ek kry nie 'n 8,9 of10oz grap sinker mould nie wa kan ek een kry ek het baie loot wand ek duik sinkers uit maar ek kry nie 'n mould nie. Kan iemand my help asb.?^^..
 
Top