karphunter
New member
Dagse mense.
Ek is opsoek na Oom Vossie van vosloorus se nr of iemand wat kan help.
Ons wil die naweek langs die vaal gan hengel.
As daar iemand is wat kan help met n lekker plek waar baie vis is kan ook info gee asb.
Ons vang karp babers muddies geelvis.so waar ons die kan vang.
Dankie