help asb dringend met combos asb

connas

New member
goeie dag mede hengelaars

n friend van my vang  saterdag nationals in baberspan

was enige iemand onlangs daar en watse combos het julle daar gebruik

enige terugvoering sal groot waardeur word

 

baie dankie

connas
 

connas

New member
ek weet nie enigma

hyt net vir my gese hy hengel baberspan natuionals en dat ek vir hom asb kombos moet uitvind van wat daar werk

groete connas
 

Enigma

Moderator
Guys were here today to collect dips and floaties

It's the SANDF Championships.

Fishing a Kol with any of the dips you would generally use in the Vaal will work well

Trident and MX (Devils Fork/FX)
Vicks / Lootie
Snorre (kaptein)

Lots of fish and don't forget to take Kariba worms with
 

connas

New member
@enigma

dankie enigma ja dis daai een sandf sin

ek het die boodskap so oorgedra aan hom
dankie aan almal wat reply het

groete connas
 
Top