help asb dringend benodig

connas

New member
middag se mede hengeklaars

 

ek is dringend opsoek na n needle jet vir my blaster eintlik nog opsoek na n plek wat brakecalipers se briekskoene oor doen 

enige iemand wat dalk ou parte het vir n blaster kan my laat weet  oor sealine of vir my sms op my nommer  0781963571

is dringend opsoek na die parte
 
Top