jacogrobbelaar
Senior Member
Hello ouens.
Ek gaan Paas naweek Oranjeville toe. Ek soek asb tips vir die grootes.
Hoe diep ( Het n boot ) wat om te gebruik vir voer en wat om te gebruik vir hoek aas.
Ek soek pap gooi en spesie hengel tips. :fishn