Aston Lake is veilig het al vir 'n naweek daar al oornag, dit raak net baie vol oor 'n naweek en jy sukkel om plek te kry as jy te laat daar aankom, probeer maar so vroeg as moontlik daar wees.
Dit is so 50km van Alberton af. ko ordinate google maps -26.247851,28.534412