Hello almal,
Kry nie gewoontlik baie response van die manne nie maar ek gaan maar weer try.
Ek gaan later vandag Tago toe en sal genuine enige raad wat beskikbaar is waardeur.
Volgens Zorro gaan ons heel links kan sit en hengel.
Assssssssssssssssssssssssssseblief manne enige raad is welkom.
Groetnis,
De-an.:kaykak