Hello all please can someone tell me what is petit

Waldok

Senior Member
Petite Janine is made by Barry van Niekerk and his range is called Original. The dip itself is a red colour, but when it hits the water, it gives of a green flouro color. It sort of a coconut base flavour.
 

gertb

New member
Petite Janine is one of my favourites, especially at the Vaal. The moment that the wind start blowing I will go add Petite Janine to the ball. A good combo is Devilsfork with Petite Janine
 

Wernerbloem

New member
Ken hom ook as  'n caramel en coconut dip, of daar musk by is weet ek nie maar daai dippie sal 'n man nooit in die steek laat nie.
 

Waldok

Senior Member
Nooit is n baie lang tyd Werner......LOL !!! Ek het al geblank met PJ in my kas wat ek probeer het.
 

Wernerbloem

New member
Waldok wrote:
Nooit is n baie lang tyd Werner......LOL !!! Ek het al geblank met PJ in my kas wat ek probeer het.
Byt my woorde my nou aan die gat (lol), ja nee dit sal seker beter wees om te se PJ sal die meeste keure wat jy hom gebruik goeie resultate gee. Maar daai blank ding le altyd net om volgende draai vir ons almal en wag.  So gepraat van blank ek ken n ou hier in Bloem wat glo al jare hengel maar ek het nog nooit saam met die man 'n lyn natgemaak nie so paar maande terug by 'n braai beweer die mos hy het nog nooit in sy lewe geblank nie. Met die vertel ek die ou op 'n baie suptiele manier dat hy mos (.........) praat en so eindig nie nuwe vriendskap sommer daar by die braai. :fbash

ADMIN "JPS"
 
Top