Ek het gistermiddag met skok uitgevind dat 'n GROOT man in GN hengel nie meer met ons is nie......Riaan Swanepoel (SWANNIE) van Pro-Dips is gistermiddag oorlede. Hy was nie net 'n leermeester nie, hy was 'n ware vriend....
BOETA, ONS GAAN JOU MIS....MAG JY DIE GROTES BY ONS PA SE DAM BYMEKAARMAAK!
BOETA, ONS GAAN JOU MIS....MAG JY DIE GROTES BY ONS PA SE DAM BYMEKAARMAAK!