Hartie's

theron`s

New member
Hi

Kan iemand bietjie uitbrei oor die staan van sake by hartie's,is dit nou al skoon,veilig en hoe is die kwaliteit vis daar.



Waar sal die bese wees om te vang by harie's.
 

Unlimited

Sealiner
Water al baie beter.... Vnagst is baie goed, kom elke dag karpe bo 5kg uit... Propvol babers.

Probeer Meerhof as jy wil oor slaap, Oberon is baie verwaarloos en nie te veilig in die aand nie. De rust lyk na lekker water, maar glad nie vir oor slaap nie... Ifafi ook veilig en baie mooi maar my ervaring is dat die vis nie SO lekker byt daar nie.
 
Top