Hartenbos

willie4711

New member
Hi almal
Ek is die 28ste Januarie tot die 8ste feb in hartenbos en wil n bietjie lyn natmaak.Waar stel julle voor gaan die beste plek wees en watter aas.Ek hoop die visse byt daar
 
Top