Hartenbos

Lompies

New member
Hartenbos hier kom ek.
Ons gaan vanaf 30/03/2010 tot 06/04/2010 in Hartenbos kamp. Is daar dalk n member wat ook daar gaan wees? Sal lekker wees om saam te vang.
As iemand dalk vir my info het waar en met wat om te vang sal ek dit baie waardeer  asseblief

Lompies:wfish
 

ArnieJ

New member
Hi Lompies
I was in hartenbos for the long week-end. Fishing was poor. Managed to catch a couple of black tail,a nice size Carpenter fish ,a couple of sand steenbras,a stumpnose and several Wilderperd. I tried the sand beach to the far left and right of the indoor swimming pool, with no real success.
Fishing between the rocks with light tackle was great fun,but I exspected better results between the rocks.
 

fisher

Senior Member
On the beach below the swimming pool lol.

But seriously if you do a search for hartenbos and mossel bay there are some Google Earth pics of various spots in the area.
 

Exavier

Senior Member
Yes Lompies, im in Hartenbos from 27th to 4th. Also taking a guided trip with whaler. Hes a very good guide and in George. Maybe we can all get together. Pm me your number and i will give you a shout.
 

Arno Nel

Sealiner
Hi Lompies

Die rotse by Hartenbos is in die area voor die SPUR, links en regs van hom. Weet dat as jy af gaan mond toe en as jy bereid is om 'n stukkie te stap kan jy Klein Brak se kant toe stap en hengel. Desember het daar 'n Great White in die area uit gekom en jou kans om 'n Mossel Kraker op te tel is ook groot.

As jy aas wil koop gaan na die Hengel winkel by Langeberg Mall toe. Hulle het 'n lekker verskuidenheid aas maar jy kan by die winkel bo by SPAR ook aas koop. Ek persoonlik verkies die een by die Mall.

Dink dat Whaler een van die maklikste ouens gaan wees om vir raad te vra en self tuna ook. Hy kom van daardie area af en sal jou baie kan help en advies kan gee.

Ons kamp Desember vakansies in Hartenbos en dit is 'n lekker kuier plek gedurende die vakansies en baie vielig ook.

Sou lekker gewees het om saam met julle daar te kon kuier maar ongelukkig het ons ander verpligtinge aan gedurnde daardie tyd
 

Henri6626

New member
Jes lompies

Sorg jy net dat jy jou boot saam van dan is jou kaans baie groter om iets ordentlik te haak.
Mooi kob van die boot af en nou en dan ook bonito op lure
Waar moet jy gooi?
Leervis-voor mond {live bait}
Elf-200m kleinbrak se kant van hartenbos mond
Galjoen-mosselbaai punt in kniediep water{high tide}
Mosselkraker-voor suur langs rots wat uit steek
Whites-slide so 500m na die punt se kant toe van mosselbaai se hawe
Baie live bait in die lagoon{in vlakker water}
 

Viskoning

New member
Hi Lompies.

Wat wil jy vang...Vis of haaie.

As die C mooi gaan wees is net links van die mond n baie goeie plek vir kabeljoue.

Daar het ook die laaste week baie Raggies uitgekom.

By Klein-Brak links by die klippe is ook n goeie plek vie kabeljoue en daar is nog n paar elwe ook.
 

Johan Yzelle

Senior Member
ArnieJ wrote:
Hi Lompies
I was in hartenbos for the long week-end. Fishing was poor. Managed to catch a couple of black tail,a nice size Carpenter fish ,a couple of sand steenbras,a stumpnose and several Wilderperd. I tried the sand beach to the far left and right of the indoor swimming pool, with no real success.
Fishing between the rocks with light tackle was great fun,but I exspected better results between the rocks.
When did you go fishing??? Our club guys caught on Monday 15 raggies, and 1 guy caught 5 raggies on Sunday in front of the mouth.
 

ArnieJ

New member
Hi Johan, I was with the wife and kids, so I had to steal time here and there. I fished on High tides Sat morning , afternoon as well as Sunday. It appears you guys did great. Unfortunately we left on Monday. I am inlove with the Southern Cape and did not want to leave, but the bond must be paid.
 
Top