Hartenbos easter weekend

Hermz

New member
Good day every one.

Im heading to hartenbos this coming weekend aka easter weekend and im desperate to catch a PB raggie and since i havent yet caught one i'll be try'ing once again . So now i want to ask is there any tips on what bait to slide and where would be my best chance that any of you would like to share. Any advice would truelly be appreciated! !!!!!_seal1_
 
Arnie909

New member
Ek gaan self daar wees van Donderdag af. Ongelukkig is my vervoer bietjie beperk so ek gaan dit maar local hou. Hartenbos riviermond lewer soms n paar mooi sakke met kolstert, livies of makriel. Maar ek is geen expert nie.

Sien daar kom mooi kobbies uit op die oomblik so gaan hulle ook groot target. En dan so bietjie stap Kleinbrak se kant toe om te scratch, miskien n galjoen on kraker wat daar rond swem.

Hoop die vis is aan die byt, self lus vir n lekker geveg vir n slag.

::tight:
 
Chuck2103

New member
Ek sien self uit na die Paasnaweek daardie kant. Vanoggend uitgevind my meisie kan eers 13:00 van die werk af kom, wou al 05:00 in die pad geval het. BUT RATHER LATE THAN NEVER!!!

Ek bietjie research gedoen van daardie kant, is maar nog groentjie in daardie geweste. Ek kom maar nou die laaste jaar daar so op langnaweke en in Desember vakansie.

Sukses maar nog in rukke en stote, meestal Elwe in die aand by die mond, en dan klein vis langs die hawe.

Ek sal graag bietjie Mosselkraker wil target. Waar is die beste spot? Ek het gelees tussen Hartenbos en Kleinbrak, en dan ook Beneke se klip. Wat is die beste getye daar, aas en dies meer.

Sal lekker wees om op te "meet" met die Sealine manne en paar gooie te maak!!!
 
Hermz

New member
Wel manne ek wil net dankie se vir die info en ek hoop elkeen vang sy PB DIE Easter weekend . En dan sal ons mekaar seker raak vang opi vis velde . Soos ek van tevore gevra het as enige iemand dalk kan het met biekie raad vir raggies vang by hartenbos sal dit baie wardeer word . Manne hoop ons key ons vis en stywe lyne manne!!!!!!
 
Arnie909

New member
Ja nee, kom ons hoop vir goeie weer want soos ek die weer voorspelling dophou lyk dit maar vrot. See is groot van Saterdag aand af en Sondag, Sondag is dit 3.2m.

Sal mekaar seker raakloop, ek gaan Vrydag middag so teen 12:00-13:00 mond toe ek daai stuk werk tussen Hartenbos en Kleinbrak....

::tight:
 
KARLR

Member
Daar het heelwat "platvisse"die laaste paar dae uitgekom, om en by Kleinbrak area. Groot duckbills en blou pylies.

Ook so paar ordentelike kabeljoue.

Weet nie van raggies wat uitekom het nie.

Sterkte !!
 
Adolf

New member
Hermz wrote:
Wel manne ek wil net dankie se vir die info en ek hoop elkeen vang sy PB DIE Easter weekend . En dan sal ons mekaar seker raak vang opi vis velde . Soos ek van tevore gevra het as enige iemand dalk kan het met biekie raad vir raggies vang by hartenbos sal dit baie wardeer word . Manne hoop ons key ons vis en stywe lyne manne!!!!!!
Gaan na die rots Mosselbaai kant van Diaz, slide Bonnie, Geelstert en enige groot fillet en kop aas.
 
chris ferreira

New member
Hi there is an lot of raggies biting at the moment all on bonnie and yellow tail slides between hartenbos mouth and kleinbrak surf, few cobbies more to gourits side but one or 2 on kleinbrak surf on livies sardine and octopus leg, galjoen dannabaai 1st beach side on redbait, galjoen pussing to full waterduring the day, cobs and rags in the night..............hope this helps::tight:
 
Arnie909

New member
Adolf wrote:
Hermz wrote:
Wel manne ek wil net dankie se vir die info en ek hoop elkeen vang sy PB DIE Easter weekend . En dan sal ons mekaar seker raak vang opi vis velde . Soos ek van tevore gevra het as enige iemand dalk kan het met biekie raad vir raggies vang by hartenbos sal dit baie wardeer word . Manne hoop ons key ons vis en stywe lyne manne!!!!!!
Gaan na die rots Mosselbaai kant van Diaz, slide Bonnie, Geelstert en enige groot fillet en kop aas.

Daai is vir pakslae soek!!! Mos genoeg skerpneus bronzies wat daar swem maar ek mag verkeerd wees.....
 
Arnie909

New member
Vrydag en Saterdag lyk maar die beste om te gaan gooi. Sondag is groot see ons voorland, sal maar hard moet soek vir n plekkie om te vang Sondag of maar liewers tyd saam met die familie spandeer.

::tight:
 
Attachments

  • Untitled.png
    Untitled.png
    107 KB · Views: 49
Top