Jubilee1991
Member
Hi mense,
Ek het begin komp. hengel.
Ons eerste ene was by hartebeeskuildam in hartenbosch.
Die wind waai so erg as jy gooi dan val hy nie lekker waar jy hom wil he nie. Wat kan ek doen?? Na so 45min dan le my lyn 15m weg van waar af ek gegooi het. Moet ek dalk oorweeg vir 'n groter sinker of wat?? Wat stel julle voor??
Groete