:::happyb::::happyb::::slbcake::::slbcake:::prty::

Fanie

Sealiner
Jy moet daai ou ruggie van jou maar pamper vir die durasie waarin hy moet herstel. Ta Kaspaas moet maar na die spot toe ry, die tackle box dra, aas aansit, ingooi en die vis uittrek.
 
Top