Happy birthday

RINEX

Sealiner
:::happyb::::happyb::::happyb:::prty:::prty:::prty:::prty:::prty::::happyb::::happyb::::happyb:

Geniet dit ou vrint,alhoewel jy in Henties is.Dit is darem 'n lekker manier om jou verjaarsdag te vier !!!!
 
Attachments

  • SAM_3008 (FILEminimizer).JPG
    SAM_3008 (FILEminimizer).JPG
    32.4 KB · Views: 17

kaspaas

Sealiner
Ja, ek weet jy is nie danig op die selfoon nie en gaan waarskynlik ook nie op Facebook of Sealine aanteken voor jy nie terug is nie, maar ek sal graag op rekord wil sit dat ons jou 'n lekker dag en sommer die hele jaar toewens!
::S::S::S::S:::happyb::::happyb::::happyb::cong::cong::cong:::slo::slo::slo:::slbcake::::slbcake::::slbcake:::prty:::prty:::prty:::S::S::S
 
Strepie

Sealiner
kaspaas wrote:

Ek beaam dit 200%
 
Top