Happy Birthday

Koper

Senior Member
Oom Anton

Baie geluk met die veroudering, mag oom soos goeie rooiwyn net verbeter met tyd!

Geniet die dag & ek hoop oom se blommetjie het jou gruwelooslik bederf.

Mag die Here se genade met oom wees in die jaar wat kom!!!

:::happyb::::slbcake:hhbbdd:::prty::cong::::happyb::::slbcake:
 
Top