Ja nee kyk, ons word nie jonger nie. Geluk met die verjaardag, Pieter. Hoop van harte dis 'n heerlike dag en 'n wonderlike konstruktiewe hengeljaar wat voorle.
Vir diegene wat nie seker is nie....Pieter is die kerel in kamofleer drag aan die linkerkant op die foto. Hy reken blykbaar enige manier moontlik moet aangewend word om die skelm vissies aan te keer, selfs kamo drag...! LOL