Hantering van visse

faniedt

Member
As ek 'n vis gevang het en wil 'n foto neem dan spartel die visse meeste van die tyd. Ek worry altyd dat die vis uit my hande gaan spring en seer kry as hy die grond tref.

As ek na almal se foto's hier kyk lyk die nie dat die ander manne hierdie probleem het nie.

Wat doen ek verkeerd?? Enige tips sal waardeer word, deur my en my gevangde vis. :wfish
 
Top