In die water, ons weet reeds ;-)Ek is nuut hier by julle maar sien uit om van julle te hoor en ook met julle te deel waar die dik visse le.
Aas of kunsaas.Wat werk goed?
Baie welkom by Sealine, hier sal jy baie leer !!!
:merm 