Twee groot wit haaie swem in die see en sien ‘n skip wat sink.
“Volg my, seun†sê pappa haai vir sy seun en hulle swem tot by die skip.
“Eers swem ons om die mense in die water met net die puntjies van ons vinne wat wysâ€
En hulle doen dit.
“Knap gedaan, seun! Nou swem ons om hulle met ons hele vinne wat wys.â€
En hulle doen dit.
“Nou eet ons almal.â€
En hulle doen dit.
Toe albei dik gevreet is, vra die seun, “Pa, hoekom het ons hulle almal nie sommer net van die begin af opgevreet nie? Hoekom moes ons al om hulle swem?â€
Sy wyse pa antwoord, “Want hulle proe beter sonder die $tront binne-in.â€