Cool, sluit my in asb !!!
Het n bootjie so as ons nog een kan reel sal ons 4 mense can accomodate & hopelik die vis bykom & n nuwe trick of twee leer. N absolute moet met die plek though, is n hoe lugdruk, Meer as die week wat verby is, die naweek lyk ook sleg, soos Murphy dit wil he gaan Maandag & Dinsdag die aangeskore tyd wees. Om een of ander rede is die vis daarso meer gepla met die lugdruk as enige ander faktor.
cheers.