Lighthouse
New member
Dagse Skuimkop
Was na verlede winter (10de Sept se week ) by die hoek, nog koud gewees. Ons het baie babers gevang maar grootste was 11kg. Ons het paar keer rond geskuif en soos Enigma se - daar is baie plekke met baie struktuur onder die water - by 2 plekke het ons feitlik heeltyd vas gesit en af gebreek. Waar het julle gedink om te gaan - die kamp deel reg onder die wal ? Ons het platannas, kuikens, live baits en nog paar goed probeer, maar toe ons later by plat geslaande karp koppe uitkom het dit so besig geraak dat ons nie genoeg karpe kon kry vir koppe nie (ons wou nie groter karpe net kop af sny nie en het probeer klein vissies vang - as jy hulle soek kry jy hulle nie>>>)Watse lynklas wil jy die rekord probeer ?