Very Nice! Hope we will see some pictures of fish attached to them soon!!!

Goeie werk Janus , hou so aan. Ek hou vd initiatief wat deurkom op SL
BJ het lanklaas n nuwe een gewys ? ????
Baie nice! Ek wens ek het van lures geweet toe ek jonk was... Hou so aan! Dis lekker om te check wat jy maak!