Ok, so vir die wat nie so mooi verstaan nie, in konstruksie moet alle elektriese en motor aangedrewe toerusting ‘n grond draad “earth†hê. Nou ja ‘n koper pen in die grond ingekap en die earth draad daaraan vasgemaak is die mees algemene manier, maar hoe nou gemaak as jy 30 meter in die lug in op is en jou toerusting op ‘n staal struktuur het?
Wel, hier is die oplossing met komplimente van wyse Arabiere.
Wel, hier is die oplossing met komplimente van wyse Arabiere.