Groter Vis - Clubcomps

JakkieLouw

New member
Hoekom sit jy nie 'n groter hoek onder op die strop nie en bo steeds'n kleiner hoek. Dan is jou kanse steeds beter om 'n groter vis te vang. As die groter vis nie daar is nie kan jy steeds die kleiner vis vang om temo te handhaaf.

Probeer 'n pit en sit 'n bruinbroodjie om die pit.

Ek is nie 'n voorstander van snaakse geure nie, ek probeer so natuurlik moontlik hengel en het deur die jare groot vis gevang. Dit werk vir my!
 

Naruto

Sealiner
you can also mix in some maize rice or chich chich number 1 into your bomb. This is heavier than the bomb and a lot of it stays behind cause the smaller fish cant keep it in their mouth giving the bigger fish a chance to move in.
 
Naruto wrote:
JPS, ja hy hou van groot bomme gooi.

PI, dips wat ek nou al gesien het wat die groter vis kry is Duiwelsdrek, Boogeyman en ek weet die manne hou van Honey(ekt nog nie sukses met honey gehad nie). n Kerrie broodjie as backing vir n floatie of mielie of selfs swd kan ook werk.

Wat is die BOOGEYMAN dip? Wat is als daar in?
 

Naruto

Sealiner
boogeyman, vat n 50ml bottel en gooi een bottel entress druppels van lennons in. Maak vol met heuning en voeg bietjie rooi floro by. Myne het so pienk kleur. Dis n mengsel van duiwelsdrek, roos en laventel.
 

shuraj

Sealiner
@ PI , dips not to forget is

Rooi laventel , perdeby , devilsfork or yellow activator  , duiwelsdrek , TCP/3CP .

This time of year  what i ahave good succes at the vaal is 50ml lootie and 50ml perdeby and mix together this works well.

 

 
 

pumamangp

Senior Member
bigger hooks and bigger baits dont mean bigger fish, i have caught small fish on big baits. (4kg carp on a 6tiger cluster bait)

i would suggest making your feed up of many diff size particles that will keep the fish there for longer, also the smaller particles will filter into the silt and be left behind for the bigger fish. you will have to fish through the smaller fish though.

also place your hook bait out of your feeding spot (behind, infront, left, right) with a few freebies.
 

PI

Senior Member
Thank you for all the input guys. I see that it will take some time to figure out the best feeding method for clubcomps.
I will start with the chick chick and cruched miaze idea first and gradually experiment with the other mentioned baits.
PI
 

Brakkanjan

Senior Member
As ek 4 KG visse tempo kan van in 'n comp gaan ek kook! Ek sal daardie move 'n kans gee met 'n groter hoek onder en kleiner een bo.

Dit alles gaan steeds op die ou einde van die dag oor tempo, big or small hulle almal is punte, die grotes is net meer welkom ;) Gooi ook maar diep.
 
Top