Dan blank jy.En as daar nie bye is nie?
JPS, ja hy hou van groot bomme gooi.
PI, dips wat ek nou al gesien het wat die groter vis kry is Duiwelsdrek, Boogeyman en ek weet die manne hou van Honey(ekt nog nie sukses met honey gehad nie). n Kerrie broodjie as backing vir n floatie of mielie of selfs swd kan ook werk.