Dankie vir die terug voer. Ek het eventually vanoggend iemand telefonies in die hande gekry. Dit blyk my daar is altyd baie mense, so dit klink of dit veilig is. Net die geriewe is blykbaar nie so great nie. En as 'n mens by die boot club wil kamp moet jy 'n lid wees.