Hi Daar, Ons volgende klub komp is by Grrotdraai dam - Standerton. Het enige iemand dalk onlangs daar gehengel, en wat se aas het goed gewerk. Laat weet asseblief ^^.. Groete Gert