Grootbek geelvis in die winter

hennie10

New member
Hallo julle.

Ek het al baie gehoor hierdie is die beste tyd vir grootbek geles. enige raad oor waar in die rivier mens hulle sal aankeer en wat moet die water temperatuur wees. Ek bly in Douglas - Noord Kaap.

baie dankie
 
Top