Groot straf

Ewie

New member
Dis n groot straf om in Johannesburg te bly.Dis te ver van die kaap af veral as  jou pel by jou in die kantoor kom kuier en al sy visvang stories vir jou kom vertel.Dis baie swaar op die hart.:fishn
 
Koper

Senior Member
Ewie wrote:
Dis n groot straf om in Johannesburg te bly.Dis te ver van die kaap af veral as  jou pel by jou in die kantoor kom kuier en al sy visvang stories vir jou kom vertel.Dis baie swaar op die hart.:fishn
LOL, ken ek nie die gevoel nie & ek's net 'n klipgooi van die see af!

:welcomesea: aan jou.
 
Ewie

New member
Ek is nou so opgewonde soos n weeskind wat sweets gaan kry ek vat sommer die stok en maak n paar gooie in die swembad.Het nou nou net my reelings gefinaliseer. 25 Maart is ek in Hermanus.Het nog net gehoor van Die Plaat .Ek gaan bietjie die dinge daar uitkyk.
 
Top